top of page

Lelani Cloete
Opvoedkundige Sielkundige
Educational Psychologist
Hierdie is bloot oulike aanvullende bronne wat oor my pad gekom het, wat waardevol kan wees vir ouers

Afrikaanse bronne vir Graad 1 tot 7: Mamma en Juffrou bied opvoedkundige hulpbronne vir laerskoolleerders – van kleurvolle klasplakkate tot werkboeke en assesserings. Die meeste bronne kan ouers aankoop, maar daar is ook verskeie gratis hulpmiddels beskikbaar om leer lekker en toeganklik te maak.
Skakel na die webtuiste: https://mammaenjuffrou.co.za/
bottom of page